Tel:+27 21 872 1608
Fax:+27 21 872 3772
Email: jjdempers@jjdempers.co.za
JJ Dempers en Seuns - 'n eiendomsbeleggingsmaatskappy JJ Dempers en Seuns - verhuring en ontwikkeling van eiendomme JJ Dempers en Seuns - 'n eiendomsbeleggingsmaatskappy JJ Dempers en Seuns - verhuring en ontwikkeling van eiendomme
JJ Dempers en Seuns - 'n eiendomsbeleggingsmaatskappy

J.J. Dempers & Seuns (Edms) Bpk is 'n eiendomsbeleggingsmaatskappy wat fokus op verhuring en ontwikkeling van eiendomme.

Geskiedenis

Die maatskappy, J.J. Dempers & Seuns (Edms) Bpk, is geregistreer in 1967 deur oom Japie Dempers saam met sy seuns, Johann en Philip, as direkteure.

Deur die jare na die stigting, is eiendomme aangekoop en ontwikkel vir verhuring.

Die eiendomme wat deur ons verhuur word, bestaan uit die volgende:

  • Dempers Sentrum, Hoofstraat 405 Paarl:
    13 Woonstelle asook kantore van J.J. Dempers (Edms) Bpk.
  • Vyfsterhof, Pleinstraat 40:
    26 Woonstelle
  • Stirlinghof, Stirlingstraat 11:
    12 Woonstelle
  • Hoofstraat 405:
    31 Motorhuise
  • Pleinstraat 28, 30, 32, 34 en 36:
    5 Woonhuise
  • Stirlingstraat 7 en 9:
    2 Woonhuise
  • Olyfbos, Boschstraat 1:
    4 Woonhuise en 26 Woonstelle
  • Vergesichtstraat 2:
    Woonhuis
  • Joerningstraat 18:
    Woonhuis

Uitvoerende Direkteure

Johann A Dempers
Philip D Dempers

Kontakbesonderhede

Tel: 021 872 1608
Faks: 021 872 3772
Flip Dempers: 082 807 0832
Johann Dempers: 082 807 0831
Hugo van Niekerk: 082 732 0701
E-pos adres: jjdempers@jjdempers.co.za

Posbus adres: Posbus 711, Noorder Paarl 7623

Straatadres: Hoofstraat 405, Noorder Paarl 7646


View Dempers & Seuns in a larger map

Gallery